LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG (2024)

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG (1)

BESTE BURGER
(6 porsies)
700g maalvleis
125ml broodkrummels
20ml mostert
20ml tamatiesmeer
3 knoffelhuisies gekneus
2 eiers
2ml peper
VIR DIE SOUS
200ml natuurlike jogurt
Handvol vars kruisem*nt opgekap
Blaairslaai, tamatie en agurtjies vir bediening


Metode:
Voorverhit die oondrooster.
Spruit ‘n groot kleefwerende bakplaat met kossproei.
Meng die maalvleis, broodkrummels, mostert, tamatiesmeer, knoffel, eiers en peper saam in ‘n groot mengbak.
Vorm 6 groot koekies uit die vleismengsel.
Maak ‘n effense duik in die middel- dit sal vanself regkom soos die vleis gaar word.
Plaas die vleiskoekies op die bakplaat en rooster vir sowat 5min per kant of tot vleis goudbruin en deur gaar is.
SOUS
Berei die sous voor deur die jogurt en kruisem*nt saam te meng.
Stapel die burger op ‘n broodrolletjie van jou keuse, en sit van die sous tussen die tamatie en blaarslaai lae.*Avokado 2011*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

Berie Vd Velden Smith

Dis maklik die lekkerste sous vir hamburgers, boereworsrolle, steak, pregorolle ens. ens. Ek het nog nie beter geproe nie. Voorwaar 'n treffersous. Probeer gerus volgende keer, die ouens kannie uitgepraat raak oor hierdie ene nie en dit vries ook baie goed. Bietjie aan die duur kant, maar beslis die moeite werd. Ek het altyd hiervan in my vrieskas en yskas.


LEKKERSTE SOUS VIR HAMBURGERS, BOEREWORSROLLE ENS.

.by Kos vir kampeerders met idees vir kampering on Friday, May 27, 2011 at 3:25pm.
5 Uie gekap/gerasper
112.5ml Olie
Braai uie tot deurskynend in olie.
Pasop vir brand – dit maak sous bitter.
Haal van stoof af.
Voeg by die uie –
114ml Tamatiesous
75ml Mosterdsous
110ml Asyn
4E Worcestershiresous
250g Suiker

Plaas terug op plaat en roer tot dit kookpunt bereik.
Meng apart –
100ml Koekmeel
20ml Maizena
200ml Water

Voeg hierdie meelmengsel by die uiemengsel.
Laat opkook [dit kook nie baie vinnig nie, want dis ‘n dik sous]
Laat dan stadig prut vir 5 minute.
Hierdie sous kan saam met hamburgers, boerewors rolle, prego rolle,
Hoenderburgers of enige ander tipe vleiserigheid gebruik word.
Dis absoluut fantasties.
Ek maak gewoonlik baie hiervan en vries dit dan ‘n kleiner houers,
dan het ek altyd sous beskikbaar.


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html


GROOTMAATHAMBURGERSOUS

Anton Andreas Cilliers

Vat so 5kg uieen sny dit fyn en braai dit gaar.

Sit by dit 5liter caterers chutney en

5 liter catersmonkey gland sous en

een groot blikperske konfyt.

Maak jou sous warm en gooi in 'n dubbel boileren jy kan jou patties vooraf gaarmaak en hou hulle warm in die sous en skep diepatties uit die sous en op die hamburger. Die sous wat jy oorhet kan jy vries*11/3/13
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG (2)
BURGER PATTIE

Mrs.H.S.Balls chutney is the secret ingredient in these burger patties whichmakes them sweet and juicy
Ingredients (serves 1)
100g beef mince
1/4 small brown onion, finely chopped or grated.
2 tbs dried breadcrumbs
Pinch dried rosemary
Pinch ground oregano
1 tbs Mrs.H.S.Balls Original / Hot / Chilli chutney
Salt & ground black pepper, to taste
2 tsp light olive oil
1 hamburger bun or roll, halved, toasted
To serve
Lettuce leaves
Sliced cheddar cheese
Sliced tomato
Mrs.H.S.Balls Original / Hot / Chilli chutney

Method
Combine beef mince, onion, breadcrumbs, rosemary,oregano and Mrs.H.S.Balls chutney in a bowl. Season with salt and pepper andmix well. Shape mixture into a patty.
Heat the light olive oil in a small frying pan overmedium heat and cook the patty for 3-4 minutes each side or until golden andcooked through.
Or do on the braai!
Drain on paper towel. Place lettuce(onion) on thebottom half of the bun or roll, and top with the beef patty, cheese, tomato andMrs.H.S.Balls chutney. Top with the remaining half of the bun or roll.* AnnatjieRissiepit Joubert
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html


Helena Kruger

LEKKER CHILLI EN KAAS BURGER


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html
Bestanddele
750 g maalvleis
2 knoffel huisies fyn gestamp
30 ml chilli sous [sterk of mild]
3 spring onions, fyn gekap
45 ml gekapte koljander blare
sout en peper na smaak
50 g mozzarella kaas in 4 stukkies gesny
1/4k koekmeel


Metode:
Meng maalvleis, knoffel, chillie sous, spring onions, koljander, sout en peperen meel in ‘n bak todat dit aanmekaar vas sit.
Verdeel in 4 ewe groot hopies en vorm n balletjie rondom die mozzarella kaas,drukn bietjie plat om ‘n burger te vorm.
Maak dit gaar in n pan met bietjie olie in.
Braai lekker uie en plaas bo-op burger met heerlike soet mosterd sous,blaatslaai,tamaties en rou uie.
Bedien met bros aartappelskyfies en n lekker slaaitjie!!! Helena 17/6/10



WORSBURGERS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

(4 Porsies)
8 Eskort Gold medal Pork sausages
4 sprietuie of 1 ui gekap
15ml vars pietersielie fyngekap
Sout en swartpeper
4 hamburgerrolletjies
1 tamatie in skywe gesny
1 rooi ui gesny
4 slaaiblare
Metode:
Verwyder die vel van die worsies af en meng dan die vleis met die spruituie enpietersielie en geur na smaak.
Maak 4 burger van die vleismengsel en verkoel tot ferm.
Rooster of panbraai die burgers vir 8-10min.
Maak die burgers met die slaai tamatie, uieringe en worsburger.
Opsie: Voeg repies spek en skep guacamole by.* Eskort se tuis resepte



SUURLEMOENHOENDER BAGUETTE MET KOMKMMERSOUS
4 hoenderborsies sonder vel
45ml botter
Sap van 1 suurlemoen
Vars baquette om voor te sit
Blaarslaai of roket
Sous
175ml gewone jogurt
125ml komkommmer in blokkies gesny

Metode:
Kap die hoenderborsies met ‘n vleishamer tot sowat 5mm dik.
Smelt die botter in ‘n pan.
Voeg die hoender by sodra die botter begin borrel en braai dit vir sowat tweetot drie minute aan elke kant.
Voeg die suurlemoensap by en geur dit met sout en vars gemaalde swartpeper nasmaak.
Sit dit eenkant en hou warm.
Sous:
Meng die jogurt en komkommer en geur dit.
Sit die blaarslaai en hoender op die brood, gooi die sous oor en sit voor.* Kos idees*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html


VIS BURGER MET SOET RISSIE SALSA
(4 porsies)
4 vis filette
Sout en varsgemaalde swart peper
15ml sonneblomolie
Vars roket blare
4 vars portegese rolletjies
Knorr 1000 Islands slaaisous
SALSA
¼ roi ui fyn gekap
5ml dill fyn gekap
1 suurlemoen se sap
1 rooi soet rissie fyn gekap
1 geel soet rissie fyn gekap

Metode:
Geur die vis fillette met die sout en peper.
Smeer die olie aan albei kante van die vis en braai in ‘n braaipan tot gaar.
Halveer die rolletjies,
Plaas die roket blare onder en sit die gaar vis bo-op die blare.
Meng die salsa se bestandele goed en plaas lepelsvol bo-op die vis. Gooibietjie slaaisous oor, sit die ander helfte van die rolletjie bo-op en bedienmet skyfies suurlemoen.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

SPICY TOMATO SAUCE FOR BURGERS
500g tin of tomatoes
185g tin tomato paste
¼ green pepper chopped
½ small onion sliced
750g butter or margarine
3 tablespoons plain flour
¼ teaspoon oregano
Basil to taste
2 parsley sprigs
¼ teaspoon Worcestershire sauce
Few drops of hot pepper sauce

Method:
Blend all the ingredients for 10 seconds and stir over medium heat untilmixture comes to the boil and is thick.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

TAMATIESOUSIE VIR HAMBURGERS
15ml Kookolie
1 ui gekap
10ml gekapte knoffel
2 blikkies (410g elk) heel tamaties gekap
125ml rooiwyn
20ml blatjang
20ml suiker
1 takkie vars roosmaryn gekap
Sout en peper na smaak


Metode:
Verhit die olie en braai die ui en knoffel daarin tot deurskynend. Voeg die resvan die bestandele by, bedek en prut vir 15min. of tot die regte dikte.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

PREGO- STEAKROLLETJIES
(4 PORSIES)
2 knoffelhuisies in skyfies gesny
4-8 beeskitsskywe (minute steaks)
20ml botter
2 uie skyfies gesny
100ml braaisous of marinade
Tabasco-sous na smaak
15ml suurlemoensap
Slaaiblare van jou keuse
4 Portugese broodrolletjies


Metode:
Sit die knoffelskyfies op die steaks en kap dit liggies met ‘n vleishammer.
Smelt die botter in ‘n groot pan en soteer die uie vir omtrent 10min tot sag enbegin karamelliseer.
Voeg die steaks by en braai dit so bo-op die uie.
Draai dit een keer om.
Voeg die braai- en Tabasco sous by, geur na smaak en roer liggies. Laat dit liggiesprut, (nie te lank nie) haal die pan van die plaat af en voeg dan diesuurlemoensap by.
Sit die slaaiblare en vleis op die rolletjies, skep nog sous oor en sit dadelikvoor.
Heerlik saam met skyfies.*IDEES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html


Hilda Steyn
MINCE PATTIES WITH SOUR CREAM:
.500glean mince beef

1 packet brown onion soup
250ml sour cream
250ml soft break crumbs
5ml mixed dried herbs
oil for frying

Metode:
Mix all the ingredientswell, form into patties and fry inshallow oil.

WENK
Die patties is baie lekker op hamburgers, of vir n maal met roast potatoes engroente
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

CLUBDECKER
Sprinkel een ontvelde, ontbeende hoenderborsie met geursel- of braaisout enbraai tot goudbruin en gaar.
Laat effens afkoel voor jy dit in skyfies sny.
Braai vier tot vyf repies strepiespek per broodjie.
Sny ‘n heerlike vars rooi tamatie in ronde skywe en spoel blaarslaai af.
Rooster drie snye wit-, bruin of wit- en bruinbrood.
Meng mayonnaise met mosterd om te geur.
Smeer al drie snye brood daarmee.
Pak die hoenderstukkies op die eerste broodjie, plaas ‘n sny brood daarop, pakdan tamaties, sprinkel met sout en varsgemaalde swartpeper en pak dan dieblaarslaai en spek daarop.
Eindig met die laaste broodjie en jy het een smaaklike trippelbroodjie.
Om die broodjie te sny, het jy vier tandestokkies en ‘n mes nodig. Druk ‘ntandestokkie in die middel van elke kant dwarsdeur die broodjies tot onder.
Sny dan jou vier driehoeke, die tandestokkies sal alles bymekaar hou. WILNAMYBURGH 25/10/11"

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

Regte egte burgers
Deur Huisgenoot
VLEISKOEKIES (Patties)
500 g beesmaalvleis;
1 eier, geklits;
1 sny witbrood;
100 ml melk;
sout en vars gemaalde swartpeper;
10 ml (2 t) Worcestersous;
60 ml (¼ k) pietersielie, fyn gekap


OPDIENING
20 ml botter;
50 ml olyfolie;
4 groot bruin sampioene;
4 broodrolletjies, in die helfte oopgesny;
40 ml mayonnaise;
vars blaarslaai;
1 ui, in dik ringe gesny;
2 ryp tamaties, in skywe gesny;
100 g verouderde cheddarkaas, gerasper


VLEISKOEKIE
Meng al die bestanddelevir die vleiskoekie in ’n groot mengbak. Verdeel die maalvleismengsel in vieren vorm elk in in ’n koekie. Gebruik ’n maatkoppie of metaalvormpie om ewegroot vleiskoekies te vorm. Verkoel.


OPDIENING
Verhit intussen die botteren sowat 15 ml van die olyfolie en braai die sampioene daarin tot sag. Smeerdie broodrolletjies met ’n bietjie mayonnaise en rangskik die blaarslaai,sampioene, uie en tamaties bo-op.
Verhit die res van die olie en braai die vleiskoekies tot medium gaar of nasmaak. Plaas op ’n bakplaat. Sprinkel die kaas bo-op elke vleiskoekie en plaasonder die roosterelement tot die kaas net gesmelt is. Plaas dit op diebroodrolletjies. Sit voor met agurkies en aartappelskyfies 4/11/11
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

Hilda Steyn
HAMBURGER PATTIES
ek het vir di 1ste keer my hamburger patties so gemaak en dit was heerlik...
500g lean mince
1pk brown onion soup
dash tomato sauce
dash chutney
Meng als goed saam maak patties, borsel met olie, maak in die oond gaar 180* C.Tot net gaar.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

Helena Kruger
HAMBURGER PATTIES
Ansie van Zyl
1kg maalvleis
1 pakkie tamatieroomsop
1 eier
Bietjie fyn gekapte uie
Meng deur en maak patties
Het nogal 'n VLV prys met daai een gewen baaaaie jare terug!*11/6/12*

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

Simple Sloppy Joes
AskChef’s – Lou-Lou
Ingredients
2 pounds ground beef
1 large onion, chopped
2 garlic cloves, minced
1 (8 ounce) can tomato sauce
1 (6 ounce) can tomato paste
1/2 cup ketchup
1/3 cup packed brown sugar
3 tablespoons soy sauce
12 hamburger buns, split and toasted
Directions
In a skillet, cook beef, onion and garlic over medium heat until meat is nolonger pink; drain. Stir in tomato sauce and paste, ketchup, brown sugar andsoy sauce; mix well. Bring to a boil. Reduce heat; cover and simmer for 15-20minutes, stirring occasionally. spoon about 1/2 cup meat mixture onto each bun.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

Elda Lombard

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG (3)


RSG
SKILPADBURGER

Metode
Maak jou eie beeslveis/vark frikadelle -


500 g vleis gaan jou so 6platfrikadelle gee.
2 Weense worsies per frikkadel
Genoeg cheddarkaas om 6 plat frikkadelle te bedek
1 pakkie strepiespek
Tandestokkies
6 kinders!

Bedek rou frikkadel met cheddarkaaslagie.
Omring die hele plat frikkadel met spekrepies.
Sny elke worsie in drie gelyke lengtes.
Visualiseer 'n skilpad, sit een stukkie wors aan die bo-punt vir die skilpad sekop, gebruik 'n tande stokkie om die twee vas te hou.
Dan twee stukkies wors aan weerskante onder die kop. Dis sy pote.
Dan twee stukkies aan die onderkant van die frikkadel, wat dien as syagterpote.
En dan heelonder 'n stukkie word vir sy stert. Sny daai stert in 'n puntjie,sodat jy kan sien dis sy stert en nie sy kop nie!
Bak teen 180 grade oop, vir 20 minute, en rooster vir 5 minute!
Dit moet bros wees!
Kinders is mal hieroor!
Ek is nie 'n kok nie. Ek is nie eers 'n professionele chef nie. Ek is 'n goeieeter, dis my kwaifikasie!

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

Tamatiesous: (vir 200hamburgers)

500gr Stork margarine

5 liter tamatiesous

Sakkie uie (opsioneel – kinders hou mos nie van uie nie)

5 green peppers (opsioneel)

8 eetlepels bisto

5 pakkies tamatie puree

1 kop suiker (na smaak)

2 tl sout (na smaak)

Smelt die botter, kap die uie en green peppers en soteer in die botter.Gooi die tamatiesous, puree, suiker en sout by die uie-mengsel. Maak die bistoin een liter water aan en gooi by. Kook goed deur. Verdik met maizena indien jydie sous dikker wil hê. Jy hoef nie margarine op die hotdog buns te smeer nie –die sous het klaar margarine in.

Lekker resepte vir die jongergeslag.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/hamburgers-en-souse.html

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG (2024)
Top Articles
Latest Posts
Article information

Author: Fredrick Kertzmann

Last Updated:

Views: 5972

Rating: 4.6 / 5 (66 voted)

Reviews: 89% of readers found this page helpful

Author information

Name: Fredrick Kertzmann

Birthday: 2000-04-29

Address: Apt. 203 613 Huels Gateway, Ralphtown, LA 40204

Phone: +2135150832870

Job: Regional Design Producer

Hobby: Nordic skating, Lacemaking, Mountain biking, Rowing, Gardening, Water sports, role-playing games

Introduction: My name is Fredrick Kertzmann, I am a gleaming, encouraging, inexpensive, thankful, tender, quaint, precious person who loves writing and wants to share my knowledge and understanding with you.